Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027

Contact
Location UVONGO, KwaZulu-Natal
Report Abuse
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 1
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 2
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 3
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 4
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 5
Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Photo 6

Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 - Selfsorg vakansie akkommodasie by die see in Uvongo 5km voor Margate Spesiale aanbod bespreek vir 7 nagte buite seisoen en betaal slegs vir 6 nagte. Topanga 32 is n luukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe R500 per nag. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het geen see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders R600 per nag. Topanga 32 en Chelsea Place 7 is geregistreer en goedgekeur deur die Suidkus Toerisme Raad. Ons is ook lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC) Bespreek vandag 0798168027 besprekings@seevakansie.co.za

>> Similar ads Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 <<

Real Estate in Uvongo > Vacation rentals in Uvongo > Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027


Post#35233778

Contact